Browse Source

Lines 10/1996

Anri Lombard 2 years ago
parent
commit
148006d743
1 changed files with 9 additions and 2 deletions
  1. 9 2
      translations/README-af.md

+ 9 - 2
translations/README-af.md

@@ -1,4 +1,11 @@
 # Kodering Universiteit
 
-Ek het oorspronklik dié as 'n kort om-te-doen lys van studie onderwerpe om 'n sagteware ingenieur te word gemaak,
-maar did het gegroei tot die groot lys wat jy vandag sien. Nadat ek dié studieplan gevolg het, [het Amazon my aangestel](https://startupnextdoor.com/ive-been-acquired-by-amazon/?src=ciu)!
+> Ek het oorspronklik dié as 'n kort om-te-doen lys van studie onderwerpe om 'n sagteware ingenieur te word gemaak,
+> maar did het gegroei tot die groot lys wat jy vandag sien. Nadat ek dié studieplan gevolg het, [het Amazon my
+> aangestel](https://startupnextdoor.com/ive-been-acquired-by-amazon/?src=ciu)!
+> Jy hoef heel waarskynlik nie soveel soos ek te studeer nie. Maar alles wat jy nodig het is hier.
+> 
+> Ek het ongeveer 8-12 gestudeer elke dag, vir maande. Hier is my storie: [Hoekom ek vol-tyd gestudeer het, vir 8 maande, vir 'n Google onderhoud](https://medium.freecodecamp.org/why-i-studied-full-time-for-8-months-for-a-google-interview-cc662ce9bb13)
+> 
+> **Let asseblief op: ** Jy sal nie soveel soos ek hoef te studeer nie. Ek het baie tyd gemors op goed wat ek nie benodig het nie. Meer inligting daaroor onder. Ek sal jou help leer sonder om jou kosbare tyd te mors.
+>