|
@@ -456,7 +456,7 @@ Hierdie is 'n paar foute wat ek gemaak het sodat jy 'n beter ervaaring het. En j
|
|
|
### 1. Jy Sal Nie Alles Onthou Nie
|
|
|
|
|
|
Ek het ure lank videos gekyk en deeglike notas gevat, en maande later was daar baie wat ek nie meer onthou het nie. Ek het 3 dae spandeer
|
|
|
-om deur my notas te gaan en flitskaarte te maak, sodat ek kon herleer. Ek het nie al daardie kennis nodig gehaad nie.
|
|
|
+om deur my notas te gaan en flitskaarte te maak, sodat ek kon revisie. Ek het nie al daardie kennis nodig gehaad nie.
|
|
|
|
|
|
Asseblief, lees sodat jy nie my foute maak nie:
|
|
|
|
|
@@ -465,5 +465,15 @@ Asseblief, lees sodat jy nie my foute maak nie:
|
|
|
### 2. Gebruik flitskaarte
|
|
|
|
|
|
Om die probleem op te los, het ek a klein flitskaart webwerf gemaak waar ek 2 tipe flitskaarte kon byvoeg: algemeen en kode.
|
|
|
+Elke kaart se formatering was verskillend. Ek het 'n mobiele-eerste webwerf gemaak, so ek kon revisie op my foon en tablet, waarookal ek is.
|
|
|
|
|
|
Maak jou eie verniet:
|
|
|
+
|
|
|
+- [Flashcards site repo](https://github.com/jwasham/computer-science-flash-cards)
|
|
|
+
|
|
|
+**Ek BEVEEL NIE AAN dat jy my flitskaarte gebruik nie.** Daar is te veel onnodige kaarte wat jy nie nodig het nie.
|
|
|
+
|
|
|
+Maar as jy nie na my wil luister nie, hier is hulle:
|
|
|
+- [My flash cards database (1200 cards)](https://github.com/jwasham/computer-science-flash-cards/blob/main/cards-jwasham.db):
|
|
|
+- [My flash cards database (extreme - 1800 cards)](https://github.com/jwasham/computer-science-flash-cards/blob/main/cards-jwasham-extreme.db):
|
|
|
+
|