|
@@ -97,3 +97,14 @@
|
|
|
Dié is my multi-maand studie plan om 'n sagteware ingeneur te word vir 'n groot maatskappy.
|
|
|
|
|
|
**Benodighede:**
|
|
|
+* 'n Bietjie ondervinding met kodeering (veranderlikes, lusse, metodes/funksies, ens)
|
|
|
+* Geduld
|
|
|
+* Tyd
|
|
|
+*
|
|
|
+Let wel dat die 'n studieplan vir 'n **sagteware ingeneur** pos is, nie 'n webontwikkeling pos nie. Groot maatskappeie soos Google, Amazon,
|
|
|
+Facebook en Microsoft sien sagteware ingeneurs as verskilled van webontwikkeling ingeneurs. Byvoorbeeld, Amazon het
|
|
|
+Frontend Ingeneurs (FEE) en Sagteware Ontwikkeling Ingeneurs (SDE). Die is 2 verskeie rolle en die onderhoude verskil,
|
|
|
+omdat elkeen sy eie bevoegdhede het. Dié maatskappeie benodig rekenaar wetenskap kennis vir
|
|
|
+sagteware ontwikkeling/ingeneur rolle.
|
|
|
+
|
|
|
+---
|