|
@@ -120,7 +120,7 @@ sagteware ontwikkeling/ingeneur rolle.
|
|
|
- ['n Nota Oor Video Hulpbronne](#n-nota-oor-video-hulpbronne)
|
|
|
- [Kies 'n Programmeeringstaal](#kies-n-programmeeringstaal)
|
|
|
- [Boeke vir Datastrukture en Algoritmes](#boeke-vir-datastrukture-en-algoritmes)
|
|
|
-- [Onderhoud Voorbereïngsboeke](#onderhoud-voorbereiding)
|
|
|
+- [Onderhoud Voorbereïngsboeke](#onderhoud-voorbereidingsboeke)
|
|
|
- [Moenie My Foute Maak Nie](#moenie-my-foute-maak-nie)
|
|
|
- [Wat Jy Nie Sal Sien Gedek Word Nie](#wat-jy-nie-sal-sien-gedek-word-nie)
|
|
|
- [Die Daaglikse Plan](#die-daaglikse-plan)
|
|
@@ -497,3 +497,14 @@ Sommige studente het 'n kwessie na vore gebring dat daar wit spasie is in die fo
|
|
|
HIERDIE IS BAIE BELANGRIK.
|
|
|
|
|
|
Begin met die kodering onderhoud vrae terwyl jy datastrukture en algoritmes leer.
|
|
|
+
|
|
|
+Jy moet toepas wat jy leer om probleme op te los, of jy sal vergeet. Ek het die fout gemaak.
|
|
|
+
|
|
|
+Sodra jy 'n onderwerp geleer het, en voel sowat gemaklik met dit, byvoorbeeld, **linked lists**:
|
|
|
+1. Maak een van die [Onderhoud Voorbereïngsboeke](#onderhoud-voorbereidingsboeke) (of kodering probleem webwerve, onder gelys) oop
|
|
|
+2. Doen 2 of 3 vrae met betrekking tot linked lists.
|
|
|
+3. Beweeg aan na die volgende onderwerp.
|
|
|
+4. Later, gaan terug en doen nog 2 of 3 linked list probleme.
|
|
|
+5. Doen hierdie met elke nuwe onderwerp wat jy leer.
|
|
|
+
|
|
|
+**Hou aan probleme doen terwyl jy al hierdie goed leer, nie na die tyd nie.**
|