|
@@ -1255,4 +1255,27 @@ Grafieke kan gebruik word om baie problmeme in rekenaar wetenskap te verteenwoor
|
|
|
- [Data Structures and Algorithms Nanodegree! (Udacity paid Nanodegree)](https://www.udacity.com/course/data-structures-and-algorithms-nanodegree--nd256):
|
|
|
- Kry praktiese ervaring met oor 'n 100 datastrukture en algoritmiese oefeninge en leiding van 'n toegewyde mentor om jou te help voorberei vir onderhoude en on-the-job scenarios.
|
|
|
- [Grokking the Behavioral Interview (Educative free course)](https://www.educative.io/courses/grokking-the-behavioral-interview):
|
|
|
- - Baie kere is dit nie jou tegniese bevoegdheid wat jou terug hou van jou droom werk kry nie, dis hoe jy in die gedragsonderhoude voer.
|
|
|
+ - Baie kere is dit nie jou tegniese bevoegdheid wat jou terug hou van jou droom werk kry nie, dis hoe jy in die gedragsonderhoude voer.
|
|
|
+
|
|
|
+Spot Onderhoude:
|
|
|
+- [Gainlo.co: Mock interviewers from big companies](http://www.gainlo.co/#!/) - Ek het die gebruik en dit het my gehelp ontspan vir die foon skerm en on-site onderhoud.
|
|
|
+- [Pramp: Mock interviews from/with peers](https://www.pramp.com/) - peer-to-peer model van onderhoudoefeninge.
|
|
|
+- [interviewing.io: Practice mock interview with senior engineers](https://interviewing.io) - anoniem algoritme/system design onderoude met senior ingeneurs van FAANG anoniem.
|
|
|
+
|
|
|
+## Dink aan vir wanneer die onderhoud kom
|
|
|
+
|
|
|
+Dink oor sowat 20 onderhoud vrae wat jy sal kry, in die rigting van dié hieronder. Hê ten minste een antwoord vir elkeen.
|
|
|
+Hê ook 'n storie, nie net data, oor iets wat jy bereik het.
|
|
|
+
|
|
|
+- Hoekom soek jy hierdie werk?
|
|
|
+- Wat is 'n taai probleem wat jy opgelos het?
|
|
|
+- Grootste uitdagings wat jy in die gesig gestaar het?
|
|
|
+- Beste/slegste ontwerpe wat jy al gesien het?
|
|
|
+- Idees om 'n produk te verbeter?
|
|
|
+- Hoe werk jy beste as 'n individu en as deel van 'n span?
|
|
|
+- Watse vernufte of ondervinding van jou sal 'n bate in die rol wees en hoekom?
|
|
|
+- Wat het jy die meeste geniet by [werk x / projek y]?
|
|
|
+- Wat was die grootste uitdaging wat jy in die gesig gestaar het by [werk x / pojek y]?
|
|
|
+- Wat was die moeilikste gogga wat jy moes oplos by [werk x / projek y]?
|
|
|
+- Wat het jy geleer by [werk x / projek y]?
|
|
|
+- Wat sou jy beter gedoen het by [werk x / projek y]?
|