|
преди 2 години | |
---|---|---|
.. | ||
README-af.md | преди 2 години | |
README-ar.md | преди 3 години | |
README-bg.md | преди 3 години | |
README-bn.md | преди 3 години | |
README-cn.md | преди 3 години | |
README-de.md | преди 3 години | |
README-el.md | преди 8 години | |
README-es.md | преди 3 години | |
README-fa.md | преди 3 години | |
README-fr.md | преди 3 години | |
README-he.md | преди 3 години | |
README-hi.md | преди 3 години | |
README-id.md | преди 3 години | |
README-ja.md | преди 3 години | |
README-kh.md | преди 3 години | |
README-ko.md | преди 3 години | |
README-pl.md | преди 3 години | |
README-ptbr.md | преди 3 години | |
README-ru.md | преди 3 години | |
README-th.md | преди 3 години | |
README-tr.md | преди 3 години | |
README-tw.md | преди 3 години | |
README-uk.md | преди 3 години | |
README-ur.md | преди 3 години | |
README-uz.md | преди 3 години | |
README-vi.md | преди 3 години | |
how-to.md | преди 8 години |
Ek het oorspronklik dié as 'n kort om-te-doen lys van studie onderwerpe om 'n sagteware ingenieur te word gemaak, maar did het gegroei tot die groot lys wat jy vandag sien. Nadat ek dié studieplan gevolg het, het Amazon my aangestel! Jy hoef heel waarskynlik nie soveel soos ek te studeer nie. Maar alles wat jy nodig het is hier.
Ek het ongeveer 8-12 gestudeer elke dag, vir maande. Hier is my storie: Hoekom ek vol-tyd gestudeer het, vir 8 maande, vir 'n Google onderhoud
**Let asseblief op: ** Jy sal nie soveel soos ek hoef te studeer nie. Ek het baie tyd gemors op goed wat ek nie benodig het nie. Meer inligting daaroor onder. Ek sal jou help leer sonder om jou kosbare tyd te mors.
Die items wat hier gelys is sal jou goed voorberei vir tegniese onderhoude by omtrent enige sagteware maatskappy, insluitend die reuse: Amazon, Facebook, Google, en Microsoft.
Sterkte!
Dié is my multi-maand studie plan om 'n sagteware ingeneur te word vir 'n groot maatskappy.
Benodighede:
Let wel dat die 'n studieplan vir 'n sagteware ingeneur pos is, nie 'n webontwikkeling pos nie. Groot maatskappeie soos Google, Amazon, Facebook en Microsoft sien sagteware ingeneurs as verskilled van webontwikkeling ingeneurs. Byvoorbeeld, Amazon het Frontend Ingeneurs (FEE) en Sagteware Ontwikkeling Ingeneurs (SDE). Die is 2 verskeie rolle en die onderhoude verskil, omdat elkeen sy eie bevoegdhede het. Dié maatskappeie benodig rekenaar wetenskap kennis vir sagteware ontwikkeling/ingeneur rolle.
---------------- Alles hieronder is opsioneel ----------------
As jy wil werk as 'n sagteware ingeneur vir 'n groot maatskappy, hierdie is die goed wat jy moet ken.
As jy uitgemis het op 'n rekenaar wetenskap graad, soos ek het, sal hierdie jou laat opvang en vier jaar van jou lewe spaar.
Toe ek hierdie projek begin het, kon ek nie verskil tussen 'n stapel en 'n hoop nie, het niks van Big-O geweet nie, of enige iets van bome nie, of hoe om 'n grafiek te dwars nie. As ek 'n sorteer algoritme moes kode, kan ek jou verseker dit was verskriklik. Elke datastruktuur wat ek ooit moes gebruik was ingebou in die taal, end ek het nie geweet hoe hulle werk onder die kap nie. Ek het nooit nodig gehaad of geheue te bestuur nie, tensy 'n proses vir my 'n "te min beskikbare geheue" fout gegee het, en dan moes ek 'n ander oplossing kry. Ek het 'n paar multidimensionele skikkings in my lewe gebruik en duisende assosiatiewe skikkings, maar ek hoef nooit 'n datastruktuur van nuut af gebou het nie.
Dis 'n lang plan. Dit gaan maande vat. As jy klaar gemaklik met baie van dié is gaan dit jou baie minder tyd vat.
Alles hieronder is 'n uitlyn, en jy moet elke item aan pak in orde van bo tot onder.
Ek gebruik Github se spisiale markdown flavor, insluitend taaklyste om vordering te volg.
Op dié blad, kliek die Code knop naby die bookant, dan kliek "Download ZIP". Unzip die lêer en jy kan werk met die teks lêers.
As jy in 'n kode redakteur is wat markdown verstaan, sal jy sien alles is mooi geformateer.
Skep 'n nuwe tak sodat jy items soos dié kan merk, sit net 'n x in die hakies: [x]
Virk 'n tak en vold die bevele hieronder
Virk die Github repo https://github.com/jwasham/coding-interview-university deur om die Fork knop to druk.
Kloon na jou plaaslike repo:
git clone git@github.com:<your_github_username>/coding-interview-university.git
git checkout -b progress
git remote add jwasham https://github.com/jwasham/coding-interview-university
git fetch --all
Merk al die bokse met X nadat jy jou veranderinge voltooi het:
git add .
git commit -m "Marked x"
git rebase jwasham/main
git push --set-upstream origin progress
git push --force